Good day
Looking at the project requirements, I definitely meet the requirements. I am bilingual, fluent in both Afrikaans and English. Afrikaans is my first language, and I am quite comfortable writing academic or technical articles in Afrikaans.
I am available to work on your project immediately. Thank you for your consideration.
*Goeie dag
Ek kyk na die vereistes vir die projek, en ek voldoen defnitief aan die vereistes. Ek is tweetalig, vlot in beide Afrikaans en Engels. Afrikaans is my eerste taal, en ek is heel gemaklik om akademiese en tegniese artikels in Afrikaans te skryf.
Ek is onmiddelik beskikbaar om aan die projek te werk. Dankie vir u oorweging vir die projek.*